🏆🏆Werklike Winter Winskoop !!! 2019 Wildebeest 4 Sleeper in puik toestand ( Soos nuut).
4 Slaap plekke
270 grade Awning
Lugversorger
Geyser
Batterye en krag stelsel
Radio
Kluis
Yskas / Vrieskas op slider
Werlike waarde vir geld in hierdie absoluute puik wa. Een eienaar en in motorhuis gestoor sedert nuut.
Skakel of whatsup 0845820613 vir meer info en/om besigtiging te reel in Parys (FS) op die oomblik.
Aflewering, registrasie asook finansiering beskikbaar.
🏆🏆R 279 900...