Wins koop !!! Meer as 100K ekstras ingesluit !!!!
Quantum Infinity 4-sleeper met vol badkamer te koop.
Powewtouch movers.
Flyscreen deur.
Aircon.
Rally tent met alle kante (sykante en voor).
Rally in sak teen kant van wa.
Voltent (voorste deel v tent is die Rally tent se voorste deel).
Alle waterpype met high pressure pype te vervang deur Quantum
Travel blanket.
Volledig gediens in November 2024.
2017/18 model in mint kondisie.
R385 000.
Finansiering/ Registrasie en aflewering beskikbaar