Jurgens LT 670
R 14,900
Jurgens LT 670.
Baie goeie toestand en een eienaar sedert nuut.
Sterk en betroubare Sleepwa met puik suspensie vir puik hantering.. Baie gewilde Sleepwa.
Alle dokumentasie asook lisensie in orde.
Spaarwiel ingesluit...
Skakel / Whatsup Pieter 0845820613 vir meer info of om te besigtig in Centurion.
Slegs R149900...
Customer reviews
No reviews yet.