Jurgens LT 670
R 14,900
Jurgens LT 670 in Baie goeie toestand.
Maak agter oop vir ekstra laai grief.
Baie spasie in hierdie diep en sterk 6 ft Sleepwa met puik stabikteit vir sleep weens suspensie.
Alle dokumentasie asook lisensie in orde.
Spaarwiel ingesluit.
Gelee in Centurion vir besigtig ING.
Skakel of whatsup 0845820613.
Slegs R149900...
Customer reviews
No reviews yet.