🏆🏆Jurgens BT670 in puik toestand. Diep en sterk 6ft + sleepwa. "Loading Bars" ook geinstalleer.
Groot neuskas met baie spasie in sleepwa vir die hele gesin.
Stonechipped binne vir beskerming.
Spaarwiel ingesluit.
Alle dokumentasie in orde asook lisensie so pas hernu.
gelee in Centurion. Skakel of whatsup 0845820613
🏆 R 15500...