Jurgens BT670 (2014)
R 15,500
Winskoop!! Jurgens Bt 670 (6ft) in puik toestand.
Geen duike of merke...
Puik suspensie vir sorgvrye sleep stabiliteit.
Professionele rubberizing binne asook neuskas. Neuskas het dikker padding met draign plug.
Sterker verwyderbare jockey wiel geinstalleer.
Vlaggie geinstalleer.
Spaarwiel ingesluit.
Skakel/Whatsup Pieter 0845820613. Gelee in Centurion.
Alle dokumentasie asook lisensie in orde.
🏆 Slegs R 15 500...
Customer reviews
No reviews yet.