INVADE QUATTRO
R 229,900
🏆Invader Quattro , 4 slaap in puik toestand. Werklike puik toestand en bitter min gebruik. Vol tent wat splinternuut is Silverseil Gasstoof met glas deksel Dometic yskas/vriekas Geyser Wasbak binne en buite Porta Potti Battery met krag stelsel Brad Harrison plug vir yskas 15 duim bande LED ligte binne Kragkabel / Spaarwiel asook alle pale , penne en toue. Geen duike of skade Alle dokumentasie asook lisensie in orde.
Finansiering, Registrasie asook landswye aflewering beskikbaar.
Skakel of whatsup 0845820613 Gelee in Centurion.
🏆R 229 900
Customer reviews
No reviews yet.