EZEC TRAILERS : QUALITY USED TRAILERS / CARAVANS / LICENSE AND REGISTRATION SERVICES

Gypsey Romany 2012

R 169,900

Winskoop !!! 2012 Gypsey Romany met baie ekstras. Een eienaar en in motorhuis gestoor sedert nuut. Werklik soos nuut en sal nie weer so wa in die toestand kry nie !!! Volgende ingesluit : Volledige L Shape tent Aparte rally met kante en voorste kant Travel Blanket Powertouch Movers Porta Potti Yellow blade stabilizer Hang rakkie aan kant van wa Eiland dubbel bed Gasstoof Groot yskas/ Vrieskas ( Silver) Alle pale, penne ,toue asook addisionele penne, staanblokke ens. Kragkabel Spaarwiel Volledige eetgerei stel Gasbottel Waterbottel plus pomp Nuwe bande Gediens Alle dokumentasie asook lisensie in orde. Geen duike of skade.. Finansiering beskikbaar op hierdie ongelooflike puik, netjiese wa. Skakel of whatsup Pieter 0845820613 / 0626409303 om te reel vir besigtiging in Uitenhage - Oos Kaap. Een uit n miljoen in hierdie toestand !!! 🏆🏆🏆 R 169 900

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp