2023 Campmaster 500
R 16,500
2023 Campmaster 500 in puik toestand. Geen duike of skade.
Hierdie is die wyer 6ft met baie meer spasie.
Professionele rubberizing binne laat doen.
Vlagpaal geinstalleer
Spaarwiel ingesluit.
Alle dokumentasie asook lisensie in orde.
Gelee in Centurion. Slegs R16500..
Skakel of whatsup 0 agt vier vyf agt twee nul ses een drie.
Customer reviews
No reviews yet.