EZEC TRAILERS : QUALITY USED TRAILERS / LICENSE AND REGISTRATION SERVICES

2022 Okto Villa Gravellor

R 495,000

2022 Okto Villa Gravellor, soos nuut, een eienaar,baie ekstras. Droomwa vir enige kampeerder !!

Aluminium raamwerk wat beteken geen houtvrot. Sluit volgende in :

Dubbele nuwe tent plus ekstra dak vir baie spasie met groot grondsel.

Ewiks koordlose movers

Geyser

Groot yskas/vrieskas

Bamboo matras 

Travel blanket

Satellite Dish met groot driepoot staander

Nuwe silver seil vir hitte

Afstandbeheer binne en buite ligte

Buite addisionele stort met kraan en warm water

Grote bande met staal raam beskermers vir grondpaaie.

Storage seil, soos nuut

Twee maande terug gediens by handelaar.

En nog baie meer. Kom besigtig hierdie pragtige luukse wa , met geen merke of skade, werklik soos nuut in Centurion. 

Finansiering, registrasie asook aflewering beskikbaar.

Skakel of whatsup 0845820613 / 0626409303

🏆R 495000......

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp