EZEC TRAILERS : QUALITY USED TRAILERS / LICENSE AND REGISTRATION SERVICES

2015 Gypsey Regal

R 209,900

πŸ†πŸ† 2015 Gypsey Regal in puik toestand.

Baie spasie in hierdie ideale gisins wa.
Sluit die volgende in ...

πŸ’₯ Eiland bed 
πŸ’₯ Voorste banke kan nog n dubbel bed maak
πŸ’₯ Groot ys en vrieskas
πŸ’₯ Lugversoring
πŸ’₯ Mikrogolf
πŸ’₯ Bamboo matras
πŸ’₯ Storage Cover
πŸ’₯ Stoof nog nooit gebruik nie.
πŸ’₯ Oorspronklike borde en glase, nooit gebruik
πŸ’₯ Porta potty
πŸ’₯ Dubbel tent  plus rally tent, aangerits of alleen
Al die pale (ekstras ingesluit) toue en penne
πŸ’₯ Grondseile 
πŸ’₯ Ekstra seile om oor tent en karavaan te span
πŸ’₯ Splinter nuwe bande
πŸ’₯ Sopas gediens en lisensie geldig tot Maart 2026
πŸ’₯ Pragtige OEM mag wiele

Kampgereed met baie pak plek en ruimte.

Registrasie, Finansiering en landswye aflewering (Add koste) beskikbaar.

Skakel of whatsup Pieter by 0845820613 vir meer info of om besigtiging te reel in Pretoria.

πŸ†πŸ†πŸ’₯Slegs R209 900.......

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp