EZEC TRAILERS : QUALITY USED TRAILERS / CARAVANS / LICENSE AND REGISTRATION SERVICES

1991 Jurgens Fleet line S

R 51,900

Jurgens Fleetline S in werklike puik toestand !!!

Absoluute winskoop met hierdie liggewig wa (Slegs 680kg). Sien is glo in hierdie oorspronklike toestand met volle oorspronklike tent asook addisionele rally tent met kante.

220 v krag met battery en laaier geinstalleer.

Volledige dubbelbed asook eetarea wat in 3/4 bed kan omskep indien nodig.

Addisionele hangmat bed ook ingesluit.

Spaarwiel , driehoek en alle penne en toue ingesluit.

Een uit n miljoen in hierdie toestand !!

Nuwe bande

Gelee in Centurion. Skakel / Whatsup Pieter 084 5820613.

Slegs R 51 900.........

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp