1989 Gypsey 4B in goeie toestand. Ruim bekostigbare woonwa vir die groter gesin.
Rally met 3 kante
Tent se dak gedeelte met slegs twee kante
Kamera agter woonwa geinstalleer
Nuwe jockey wiel
Eiland bed met aparte eet gedeelte of dubbelbed voor in woonwa
Groot dubbel deur yskas/Vrieskas
Alle dokumentasie asook lisensie in orde.
Skakel of whatsup 0845820613 vir meer info of om te besigtig in Oosrand, Gauteng
Winskoop. R 45900 onka.